Die belangrikheid van antropometrie, fisiese en motoriese vaardighede, sport spesifieke toetsing en sport visie tegnieke in die evaluering van rugbyspelers
Abstract
Sport is �n toenemend mededingende gebied van kundigheid, dus is dit noodsaaklik dat �natleet te alle tye op die hoogste moontlike vlak kan presteer. Baie afrigters en atlete is onder dievalse indruk dat prestasie uitsluitlik bepaal word deur fisiese vermo�ns en as gevolg daarvanhet hulle versuim om in ag te neem faktore soos: fiksheidsvlakke, visuele vaardighede, liggaam samestelling, voedingstatus en die lewenstyl van die atlete.
Published
2012-03-08
How to Cite
Gray, S., Henning, E., Kleynhans, M., Grobbelaar, C., Terblanche, H., Crafford, D., & du Toit, P. (2012). Die belangrikheid van antropometrie, fisiese en motoriese vaardighede, sport spesifieke toetsing en sport visie tegnieke in die evaluering van rugbyspelers. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.285
Issue
Section
Referaatopsommings