Die invloed van �n intensiewe opleidingsprogram op die Kardio Stres-indeks
Abstract
Mense ondervind baie stressors in hul alledaagse lewe, wat �n groot uitwerking het op daagliksefunksionering. Kardio Stres-indeks (KSI) is �n nie-indringende mate van die stres wat die hartervaar. KSI (uitgedruk as �n persentasie) berekeninge word gebaseer op die duur van die QRSkompleks, hart tempo, ritme en standaardafwyking van die RR-interval (RRSD) spesifieke parameters.
Published
2012-03-07
How to Cite
Claassen, T., Henning, E., Kleynhans, M., Grobbelaar, C., & du Toit, P. (2012). Die invloed van �n intensiewe opleidingsprogram op die Kardio Stres-indeks. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.283
Issue
Section
Referaatopsommings