Versoek om bydraes: Spesiale uitgawe van SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (28(4), Desember 2009): Die uitdaging van ontoereikende Wiskundeprestasie: Fokus op probleemoplossing

  • Editorial Office

Abstract

Daar bestaan wêreldwyd kommer oor ontoereikende prestasie in wiskunde en Suid-Afrika is geen uitsondering op hierdie reël nie. Inteendeel – Suid-Afrikaanse kenners spreek toenemend hul kommer uit oor veral Graad-12-leerders se ontoereikende prestasie in Wiskunde en die impak hiervan op sowel tersiêre studie as die nasionale ekonomie (Simkins, Rule, & Bernstein, 2007)
Published
2008-09-20
How to Cite
Office, E. (2008). Versoek om bydraes: Spesiale uitgawe van SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (28(4), Desember 2009): Die uitdaging van ontoereikende Wiskundeprestasie: Fokus op probleemoplossing. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 27(4), 307-308. https://doi.org/10.4102/satnt.v27i4.105
Section
Announcements

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 > >>