Versoek om bydraes: spesiale uitgawe van SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (28(4), Desember 2009: Die uitdaging van ontoereikende Wiskundeprestasie: fokus op probleemoplossing: aankondiging

  • Editorial Office

Abstract

Daar bestaan wêreldwyd kommer oor ontoereikende prestasie in wiskunde en Suid-Afrika is geen uitsondering op hierdie reël nie. Inteendeel – Suid-Afrikaanse kenners spreek toenemend hul kommer uit oor veral Graad-12-leerders se ontoereikende prestasie in Wiskunde en die impak hiervan op sowel tersiêre studie as die nasionale ekonomie (Simkins, Rule, & Bernstein, 2007).
Published
2009-09-06
How to Cite
Office, E. (2009). Versoek om bydraes: spesiale uitgawe van SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (28(4), Desember 2009: Die uitdaging van ontoereikende Wiskundeprestasie: fokus op probleemoplossing: aankondiging. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 28(2), 185-186. https://doi.org/10.4102/satnt.v28i2.56
Section
Announcements

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 > >>