Die herwinningstelling met toepassing op risikobestuur

The recovery theorem with application to risk management

  • Vaughan Van Appel Universiteit van Pretoria
  • E Maré Universiteit van Pretoria
Keywords: herwinningstelling, toepassing, risikobestuur

Abstract

Die vooruitblik op fi nansiële sekuriteitsregte is ‘n aantreklike metode om bewegings in batepryse te modelleer. In hierdie studie is die vooruitskattingsverdeling uit sekuriteitsregte beraam en dan vir risikovooruitskatting gebruik.

Author Biographies

Vaughan Van Appel, Universiteit van Pretoria

Departement Landbouwetenskappe, Universiteit van Pretoria en Departement Statistiek, Universiteit Johannesburg, Suid Afrika

E Maré, Universiteit van Pretoria

Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde, Universiteit van Pretoria, Suid Afrika

Published
2021-02-23
How to Cite
Van Appel, V., & Maré, E. (2021). Die herwinningstelling met toepassing op risikobestuur. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 39(1), 133. Retrieved from http://satnt.co.za/index.php/satnt/article/view/830
Section
Referaatopsommings