�n Oorsig oor maatskaplik verantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe
Keywords:
maatskaplik verantwoordbaar, onderrig, lewenswetenskappe
Abstract
Ons verantwoordbaarheid of toerekenbaarheid teenoor die staat en gemeenskap vir die navorsing en onderrig wat ons doen, is redelik gevestig. Dit word egter in �n groot mate deur ons lewens- en w�reldbeskouinge be�nvloed (Cetina 2005�2006:7). Cetina (2005�2006:8) onderskei tussen drie �vorms� van verantwoordbaarheid, te wete etiese of filosofiese verantwoordbaarheid, maatskaplike verantwoordbaarheid en produktiewe verantwoordbaarheid. Whitty (2008:11) brei hierdie dimensies verder uit en voeg aspekte soos regsverantwoordbaarheid, interne verantwoordbaarheid en kontraktuele verantwoordbaarheid by tot die lys.
Published
2012-12-03
How to Cite
Fraser, W. (2012). �n Oorsig oor maatskaplik verantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 31(1), 5 bladsye. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.391
Issue
Section
Original Research: Social Responsibility and Education