Vermorste Vleiland: Die teenwoordigheid en ruimtelike verspreiding van plastiekafval in die Fisantekraalvleiland
Wasted Wetland: The presence and spatial distribution of plastic waste in the Fisantekraal Wetland
Abstract
Hierdie navorsing fokus op die teenwoordigheid en ruimtelike verspreiding van plastiekafval in die Fisantekraalvleiland in Durbanville, Wes-Kaap. Die vleiland is in ’n stad en naby woongebiede en hoofpaaie geleë. In dieselfde gebied, langsaan die vleiland, is daar ’n koringplaas met plaasdiere.