Evaluering van ’n model vir Digitale Forensiese Gereedheid van die Internet van Alles

Evaluating a model for Digital Forensic Readiness for the Internet of Things

  • Jaco-Louis Kruger Universiteit van Pretoria
  • H Venter Universiteit van Pretoria
Keywords: Digitale Forensiese Gereedheid van die Internet

Abstract

Die Internet van Alles (IvA) begin ’n groter deel van die moderne samelewing vorm. IvAtoestelle kan in verskillende omgewings gevind word, soos slimhuise, die vervoersektor, die gesondheidsektor, slimstede en selfs outomatisering in organisasies. Die toenemende afhanklikheid van IvA-toestelle verhoog die moontlikheid dat IvA-toestelle deel van voorvalle in die fisiese of kuberomgewing vorm. Tradisionele metodes vir digitale forensiese (DF) ondersoeke is nie altyd van toepassing op IvA-toestelle nie, weens die beperkte hoeveelheid verwerkingshulpbronne wat IvA-toestelle bevat. ’n Moontlike oplossing vir die uitvoering van forensiese ondersoeke op IvA-toestelle is ’n pro-aktiewe benadering bekend as Digitale Forensiese Gereedheid (DFG).

Author Biographies

Jaco-Louis Kruger, Universiteit van Pretoria

Departement Rekenaarwetenskap, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

H Venter, Universiteit van Pretoria

Departement Rekenaarwetenskap, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

Published
2021-02-23
How to Cite
Kruger, J.-L., & Venter, H. (2021). Evaluering van ’n model vir Digitale Forensiese Gereedheid van die Internet van Alles. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 39(1), 125. Retrieved from http://satnt.co.za/index.php/satnt/article/view/820
Section
Referaatopsommings