Feromone van die denneboom-pou-oogmot
Pheromones of the pine tree emperor moth
Abstract
Insekte kommunikeer met afskeidings in die gasfase. Chemiese stowwe word deur ’n individuele insek geproduseer en in die omgewing afgeskei, en reseptore op die ontvanger se antennas neem die sein waar.