Mikrobiologiese kwaliteit en veiligheid van vars produkte: Rede tot kommer?
Microbiological quality and safety of fresh produce: Reason for concern?
Abstract
In Suid-Afrika word vars groente deur kommersiële kleinhandelaars en straatverkopers, asook by boeremarkte, verhandel. Landbou-uitvoere speel ’n kernrol in die Suid-Afrikaanse ekonomie. Daar word toenemend na ander Afrikalande, asook na Asië, Europa en die Midde-Ooste, uitgevoer.