Unieke gedragsfenotipes in die hertmuismodel (deer mouse model) van obsessiewe-kompulsiewe siekte en die reaksie daarvan op serotonergiese en dopamienergiese geneesmiddelbehandeling

Unique behavioural phenotypes in the deer mouse model of obsessive-compulsive disorder (OCD) and its response to serotonergic and dopaminergic drug treatment

  • Arina Fick Noordwes-Universiteit
  • B H Harvey Noordwes-Universiteit
  • De Wet Wolmarans Noordwes-Universiteit

Abstract

Slegs 40 tot 60% van pasiënte met obsessiewe-kompulsiewe siekte (OKS) reageer voldoende op eerstelinie-selektiewe serotonienheropnameremmers (SSHRs). Wat egter selfs belangriker is, is dat slegs sowat die helfte van SSHR-weerstandige pasiënte wat vervolgens aanvullende behandeling ontvang, positief daarop reageer.

DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.768

Author Biographies

Arina Fick, Noordwes-Universiteit

Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

B H Harvey, Noordwes-Universiteit

Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Noordwes-Universiteit en MNR-Eenheid vir Risiko en Weerstand in Geestesversteurings, Suid-Afrika

De Wet Wolmarans, Noordwes-Universiteit

Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika

Published
2020-03-02
How to Cite
Fick, A., Harvey, B., & Wolmarans, D. W. (2020). Unieke gedragsfenotipes in die hertmuismodel (deer mouse model) van obsessiewe-kompulsiewe siekte en die reaksie daarvan op serotonergiese en dopamienergiese geneesmiddelbehandeling. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 38(1), 208-209. Retrieved from http://satnt.co.za/index.php/satnt/article/view/768
Section
Referaatopsommings