Die lewensiklus van Meloidogyne enterolobii en ander termofiliese Suid-Afrikaanse Meloidogyne spesies: ’n Vergelykende studie
The life cycle of Meloidogyne enterolobii and other thermophilic South African Meloidogyne species: a comparative study
Abstract
Die knopwortelaalwurmspesie Meloidogyne enterolobii kom in plaaslike produksiegebiede, waar graan, groente en vrugte geproduseer word, voor. Dit is reeds in 1997 in die wortels van koejawelbome (Mbombela-omgewing) gevind, maar geen studies oor die lewensiklus en voortplantingspotensiaal van plaaslike bevolkings is egter gedoen nie.