Dramatiese verhelderings van drie dwergnovas

Transient emission of three dwarf novae-type cataclysmic variables

  • Helene Szegedi Universiteit van die Vrystaat
  • A Odendaal Universiteit van die Vrystaat
  • P J Meintjes Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Kataklismiese veranderlikes (KVs) is kompakte binêre stersisteme wat bestaan uit ’n rooi dwerg, wat ’n normale hoofreeksster is, en ’n wit dwerg (WD), wat die kompakte oorblyfsel van ’n uitgebrande ster is, soortgelyk aan die son. Die afstand tussen die twee sterre is so klein as ongeveer een sonradius, wat tot orbitale periodes van ’n paar uur of minder lei (Giovannelli 2008). Massa-oordrag vind vanaf die rooi dwerg na die WD plaas, en die opbou van materiaal lei tot energieke uitbarstings.

Author Biographies

Helene Szegedi, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika, Universiteit van die Vrystaat

A Odendaal, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika, Universiteit van die Vrystaat

P J Meintjes, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika, Universiteit van die Vrystaat

Published
2019-07-18
How to Cite
Szegedi, H., Odendaal, A., & Meintjes, P. (2019). Dramatiese verhelderings van drie dwergnovas. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 140-141. Retrieved from http://satnt.co.za/index.php/satnt/article/view/709
Section
Referaatopsommings