<i>Senecio conrathii</i> N.E.Br. (Asteraceae), ’n nikkel-hiperakkumuleerder van serpentiniete van die Barberton Groensteen Gordel, Suid-Afrika

<i>Senecio conrathii</i> N.E.Br. (Asteraceae), a new hyperaccumulator of nickel from serpentinite outcrops of the Barberton Greenstone Belt, South Africa

  • Nadine Schutte Noordwes-Universiteit
  • S J Siebert Noordwes-Universiteit
  • S P Bester Noordwes-Universiteit
  • D M Komape Noordwes-Universiteit
  • N Rajakaruna Noordwes-Universiteit

Abstract

In ’n omgewing waar ’n metaal soos nikkel in oorvloed voorkom en beskikbaar is vir plante om op te neem, sal die plante soms die metaal akkumuleer. Oor die algemeen word die metaal egter eerder deur die plante uitgesluit. Dit is meestal op nikkelryke gronde soos die wat geassosieer word met serpentiniete, waar die vermoë om te hiperakkumuleer al ’n aantal kere deur evolusie wêreldwyd ontwikkel het.

Author Biographies

Nadine Schutte, Noordwes-Universiteit

Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -Bestuur, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

S J Siebert, Noordwes-Universiteit

Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -Bestuur, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

S P Bester, Noordwes-Universiteit

Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -Bestuur, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom en Nasionale Herbarium, Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteit Instituut, Pretoria

D M Komape, Noordwes-Universiteit

Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -Bestuur, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

N Rajakaruna, Noordwes-Universiteit

Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -Bestuur, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom en Departement Biologiese Wetenskappe, California Polytechnic State University, San Luis Obispo, VSA

Published
2019-07-18
How to Cite
Schutte, N., Siebert, S., Bester, S., Komape, D., & Rajakaruna, N. (2019). <i>Senecio conrathii</i> N.E.Br. (Asteraceae), ’n nikkel-hiperakkumuleerder van serpentiniete van die Barberton Groensteen Gordel, Suid-Afrika. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 139. Retrieved from http://satnt.co.za/index.php/satnt/article/view/708
Section
Referaatopsommings