Die identifisering en isolering van potensiële bioaktiewe verbindings afkomstig van <i>Hypoestes aristata</i> deur middel van gekoppelde moderne masjinerie

The identification and isolation of potential bioactive compounds from <i>Hypoestes aristata</i> by means of hyphenated modern instrumentation

  • Luki-Marié Scheepers Universiteit van Pretoria
  • V Maharaj Universiteit van Pretoria
  • M A Selepe Universiteit van Pretoria

Abstract

Wêreldwyd is 70% van die medisyne wat op die mark beskikbaar is, op een of ander wyse van plante afkomstig. Deur raadpleging van tradisionele kenners oor die medisinale gebruik van plante, is 27 Suid-Afrikaanse plante in 2016 ondersoek vir bioaktiwiteit teen sensitiewe Leukemia (CCRF-CEM) en medikasiebestande Leukemia sellyne (CEM/ADR5000). Vir die bioaktiwiteit van Hypoestes aristata, is (IK50) onderskeidelik bepaal as 2.28 ±0.16 μg/mL en 3.8 ±1.5 μg/mL.

Author Biographies

Luki-Marié Scheepers, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria

V Maharaj, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria

M A Selepe, Universiteit van Pretoria

Departement Chemie, Universiteit van Pretoria

Published
2019-07-18
How to Cite
Scheepers, L.-M., Maharaj, V., & Selepe, M. (2019). Die identifisering en isolering van potensiële bioaktiewe verbindings afkomstig van <i>Hypoestes aristata</i> deur middel van gekoppelde moderne masjinerie. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 137-138. Retrieved from http://satnt.co.za/index.php/satnt/article/view/707
Section
Referaatopsommings