In diepte-studie van kamertemperatuur CuO nanostruktuur-gebaseerde gassensors voorberei deur sonochemiese sintese

In depth study on room-temperature CuO nanostructrure based gassensors prepared by sonochemical synthesis

  • Dina Oosthuizen Universiteit van die Vrystaat
  • D E Motaung Universiteit van die Vrystaat
  • H C Swart Universiteit van die Vrystaat

Abstract

Gassensors speel ’n belangrike rol in die naspeuring en monitering van lae konsentrasies van toksiese en plofbare gasse (Grzegorz, Anna & Piotr 2016). Die hoofdoel van enige gassensor is om akkurate en betroubare intydse inligting oor die chemiese samestelling van die omliggende omgewing deur te gee. Dit word sodoende aangewend om publieke en huishoudelike veiligheid, industriële prosesse en omgewingsbesoedeling te verbeter. Analiste van Technavio (Verenigde Koninkryk) voorspel dat die globale gassensorindustrie teen ’n saamgestelde
jaarlikse koers van 5.80 % gedurende die periode 2017 tot 2021 gaan groei (Technavio 2017).

Author Biographies

Dina Oosthuizen, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika, Universiteit van die Vrystaat en NCNSM-Groep, Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad

D E Motaung, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika, Universiteit van die Vrystaat

H C Swart, Universiteit van die Vrystaat

Departement Fisika, Universiteit van die Vrystaat

Published
2019-07-17
How to Cite
Oosthuizen, D., Motaung, D., & Swart, H. (2019). In diepte-studie van kamertemperatuur CuO nanostruktuur-gebaseerde gassensors voorberei deur sonochemiese sintese. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 37(1), 128-129. Retrieved from http://satnt.co.za/index.php/satnt/article/view/701
Section
Referaatopsommings