�n Nie-kommutatiewe sigmamodel

  • Mauritz van den Worm

Abstract

Stringteorie is �n opwindende teorie wat �n baie goeie kans het om sommige van die fundamentele�eienskappe van die natuur te beskryf. Hierdie teorie is tot op hede nog nie eksperimenteel bewys�nie, maar is die duidelike voorloper in die soektog na �n allesomvattende teorie vir die heelal.
Published
2013-07-08
How to Cite
van den Worm, M. (2013). �n Nie-kommutatiewe sigmamodel. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 32(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v32i1.423
Section
Conference Abstract: Studentesimposium in die Natuurwetenskappe 2011