Survival of the scorpion <i>Opistophthalmus pugnax</i> (Scorpionidae) after exposure to a lethal dosage SO<sub>2</sub> gas.
Keywords:
Oxygen consumption, carbon dioxide production, SO2 gas, book lungs
Abstract
Skerpioene is bekend vir hul aanpasbaarheid by toestande in �n dro� habitat, min voedsel en radioaktiewe bestraling. Niks is bekend oor hul aanpasbaarheid by skadelike gasse nie. Resultate van hierdie eksperiment by Opistophthalmus pugnax bewys dat hulle �n ho� dosis van 1000 dele per miljoen SO2 kan oorleef wat nie die geval is by die mens nie. Byvoorbeeld, die suurstofverbruikskoers neem eerder toe van 4.16 �mol/g-1 uur-1 na 7.69 �mol/g-1uur-1, een uur n� blootstelling aan SO2. Veertig minute na blootstelling was die ?O2 steeds bykans twee keer ho�r in vergelyking met die ?O2 aan die begin. Hierdie bevinding moet deur verdere eksperimente nagevors word, veral wat die rol van spirakulumsluiting speel by blootstelling aan SO2.
Published
2013-06-10
How to Cite
van Aardt, W. (2013). Survival of the scorpion <i>Opistophthalmus pugnax</i> (Scorpionidae) after exposure to a lethal dosage SO<sub>2</sub> gas. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 32(1), 3 bladsye. https://doi.org/10.4102/satnt.v32i1.390
Issue
Section
Oorspronklike Navorsing