Die gebruik van die Suid-Afrikaanse Diatoomindeks as hulpmiddel vir bewaringsbestuur van Hewitt se spookpadda

  • V. Botha
  • C. Weldon
  • J.C. Taylor

Abstract

Hewitt se spookpadda(Heleophryne hewitti), is �n bedreigde spesie wat slegs in vier strome vandie Elandsberge voorkom. Die totale area van besetting vanH. hewittiis binne die grense van �n bosbou plantasie.

Author Biographies

V. Botha
School of Environmental Sciences and Development,Aquatic Ecosystem Health
C. Weldon
School of Environmental Sciences and Development,Phycology Herbarium and Laboratory
J.C. Taylor
School of Environmental Sciences and Development, Phycology Herbarium and Laboratory
Published
2012-06-07
How to Cite
Botha, V., Weldon, C., & Taylor, J. (2012). Die gebruik van die Suid-Afrikaanse Diatoomindeks as hulpmiddel vir bewaringsbestuur van Hewitt se spookpadda. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.281
Section
Referaatopsommings