Spinnekopdiversiteit van die Suid-Afrikaanse Savanna Bioom
Abstract
Die Savanna Bioom beslaan die grootste oppervlakte in Suid-Afrika en bedek meer as een derdevan die grondoppervlakte. Dit word deur �n graslaag met bome gekenmerk. Waar die plantegroeideurgaans kort is staan dit bekend as bossieveld, teenoor die oop boslandskap met groter bome,en die bosveld met korter bome. Die faktore wat �n beperking het op die Savanna Bioom is re�nvalwat wissel van 235 mm tot 1000 mm per jaar; landbou-ontwikkeling en oorbeweiding.
Published
2012-05-30
How to Cite
Dippenaar-Schoeman, A., Foord, S., & Haddad, C. (2012). Spinnekopdiversiteit van die Suid-Afrikaanse Savanna Bioom. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.338
Issue
Section
Referaatopsommings