Dipteropeltis � �n Honderd jaar later

  • L. Everts
  • A. Avenant-Oldewage

Abstract

�n Enkele spesie van die genusDipteropeltisis in 1912 as parasiete van dieSalminus brasiliensis visse beskryf in die Paraguayrivier in Brasili�. Slegs vier eksemplare was versamel. Sedertien isdie spesie baie sporadies waargeneem en minder as 10 keer aangeteken ten spyte daarvan dat hulle ongeveer 2 cm lank is en baie maklik raakgesien behoort te wor

Author Biographies

L. Everts
Department of Zoology
A. Avenant-Oldewage
Department of Zoology
Published
2012-05-30
How to Cite
Everts, L., & Avenant-Oldewage, A. (2012). Dipteropeltis � �n Honderd jaar later. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.337
Section
Referaatopsommings