Die translokasie sukses van Frithia humilis Burgoyne, �n bedreigde vetplant spesie: Voorlopige resultate
Abstract
Frithia humilisis `n miniatuur sukkulente vensterplant spesie, endemies aan �n area tussenBronkhorstspruit (Gauteng) en Witbank (Mpumalanga). In 2009 is dit tot �n bedreigde spesieverklaar (endangered, volgens die Rooi Data Lys van Suid-Afrikaanse Plante) vanwe� die beperkteverspreiding, asook die hewige bedreiging wat steenkool-mynbou-aktiwiteite in daardie gebied inhou. Slegs nege populasies is tans bekend.
Published
2012-05-28
How to Cite
Kruger, E., & Siebert, S. (2012). Die translokasie sukses van Frithia humilis Burgoyne, �n bedreigde vetplant spesie: Voorlopige resultate. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.333
Issue
Section
Referaatopsommings