Die reaksie van die diatoom gemeenskapstruktuur op endosulfiene blootstelling: �n Mesocosm benadering

  • Steven Osmond

Abstract

Baie studies is al voltooi op diatome in Suid-Afrika, met �n aansienlike groot spesie databasisvir die doel van identifisering van spesies. Tydens biomonitering en water analises word hierdie alge as �n betroubare maatstaf gebruik vir die ondersoek van vars water gesondheid.
Published
2012-05-25
How to Cite
Osmond, S. (2012). Die reaksie van die diatoom gemeenskapstruktuur op endosulfiene blootstelling: �n Mesocosm benadering. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I&gt;, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.327
Section
Referaatopsommings