Kalsiumfosfaatsteiers vir beenweefsel herstel toepassings - <i>in vitro<i/> karakterisering
Abstract
Konvensioneel was sterk, bio-inerte material nog altyd die fokus vir beenvervanging enbeenherstel. Bioaktiwiteit van huidige vervangingsmateriale benodig verbetering om vinniger herstel en beter been herkonstruksie in die pasi�nt te verseker.
Published
2012-05-23
How to Cite
Wepener, I., Richter, W., & Joubert, A. (2012). Kalsiumfosfaatsteiers vir beenweefsel herstel toepassings - <i>in vitro<i/> karakterisering. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.317
Issue
Section
Referaatopsommings