Die effek van Bt-toksiene op die lengte en morfologiese ontwikkeling van Xenopus laevis paddavissies
Abstract
Geneties gemodifiseerde mielies word wyd in Suid-Afrika geplant en druk die Bt-toksienCry1Ab (Bt-mielies) uit. Oesreste van Bt-mielies eindig dikwels in akwatiese ekostelsels op waar akwatiese organismes aan die Cry1Ab toksien blootgestel word.
						Published
					
					
						2012-05-23
					
				
							How to Cite
						
						Zaayman, J., du Preez, L., & van den Berg, J. (2012). Die effek van Bt-toksiene op die lengte en morfologiese ontwikkeling van Xenopus laevis paddavissies. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.296
						Issue
					
					
				
							Section
						
						
							Referaatopsommings
						
					 
							