Identifikasie van die sist-aalwurms van Suid-Afrika met behulp van die skandeer - elektronmikroskoop (SEM)
Abstract
Sist-aalwurms van die familie Heteroderidae is belangrike plantparasiete wat hul naam verkryvan die volwasse wyfie wat deur �n looiproses in �n eiergevulde, weerstandbiedende, leeragtige sist ontwikkel.
Published
2012-04-20
How to Cite
Swart, A., & Tiedt, L. (2012). Identifikasie van die sist-aalwurms van Suid-Afrika met behulp van die skandeer - elektronmikroskoop (SEM). Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.309
Issue
Section
Referaatopsommings