Gevallestudie om die invloed van die SolarBees sowel as dosering op die waterkwaliteit van die Rietvleidam watersuiweringsaanleg te evalueer
Abstract
Die Rietvleidam is Suid-Oos van die Metropool van Tshwane gele� en die dam se hoof bronvan water is die Hennopsrivier, sowel as vier ander klein nie-onderhoudende stroompies. Die Rietvleidam watersuiweringsaanleg (WSA) is aan die Ooste kant van die dam self gele�.
Published
2012-04-03
How to Cite
Booyens, S., de Vos, D., Barnard, S., & Coetzee, L. (2012). Gevallestudie om die invloed van die SolarBees sowel as dosering op die waterkwaliteit van die Rietvleidam watersuiweringsaanleg te evalueer. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.282
Issue
Section
Referaatopsommings