Histopatologiese veranderinge in die lewer van twee varswater visspesies in die Roodekopjesdam, Noordwes Provinsie: Voorlopige resultate
Abstract
Die Bojanala Platinum distrik in the Noordwes Provinsie is �n gevestigde myn- en landbougebied in Suid-Afrika. Myn- en landbou aktiwiteite lei tot die besoedeling van naasliggende riviere en damme hoofsaaklik as gevolg van besoedelde afloopwater.
Published
2012-04-02
How to Cite
Bester, B., van Dyk, J., & Wagenaar, G. (2012). Histopatologiese veranderinge in die lewer van twee varswater visspesies in die Roodekopjesdam, Noordwes Provinsie: Voorlopige resultate. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.295
Issue
Section
Referaatopsommings