Effek van selektiewe endokrien-steurende chemiese stowwe op geen-ekspressie en manlike urogenitale sisteem ontwikkeling in rotte
Abstract
Endokrien-steurende chemiese stowwe (EDCs) het die vermo� om liggaamlike prosesse, watdeur hormone beheer word, te versteur. Dit kan abnormale ontwikkeling tot gevolg h�. Watverbasend is, is dat hierdie chemiese stowwe in algemene gebruik was en sommige van hulle word nog steeds in ons omgewings gebruik.
Published
2012-03-06
How to Cite
Patrick, S., de Jager, C. (Tiaan), Bornman, M. (Riana), & Joubert, A. (2012). Effek van selektiewe endokrien-steurende chemiese stowwe op geen-ekspressie en manlike urogenitale sisteem ontwikkeling in rotte. Suid-Afrikaans Tydskrif Vir Natuurwetenskap En Tegnologie / <i>South African Journal of Science and Technology</I>, 31(1), 1 bladsy. https://doi.org/10.4102/satnt.v31i1.284
Issue
Section
Referaatopsommings