Vergelyking van visuele vaardighede van individue in onaktiewe en aktiewe werksomstandighede

Authors: L. Naicker1; P.J. du Toit1 ; M. Kleynhans1; E. Kruger2
Affiliations: 1Department of Physiology, University of Pretoria, South Africa; 2Department of Biokinetics, Sport and Leisure Science, University of Pretoria, South Africa
Correspondence to: L. Naicker
Postal address: PO Box 2034, Pretoria 0001, South Africa
How to cite this abstract: Naicker, L., Du Toit, P.J., Kleynhans, M. & Kruger, E., 2013, ‘Vergelyking van visuele vaardighede van individue in onaktiewe en aktiewe werksomstandighede’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 32(1), Art. #844, 1 page. http://dx.doi.org/10.4102/satnt.v32i1.844
Note: This paper was initially delivered at the Annual Congress of the Biological Sciences Division of the South African Academy for Science and Art, ARC-Plant Protection Research Institute, Roodeplaat, Pretoria, South Africa on 01 October 2010.

Copyright Notice: © 2013. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This is an Open Access article distributed under the terms of the Creative Commons Attribution License, which permits unrestricted use, distribution, and reproduction in any medium, provided the original work is properly cited.

Referaatopsommings
Open Access

Abstract
Comparing visual skills in sedentary and active work environments. A comparative study was conducted between training recruits (n = 138) and undergraduate university (n = 169) students to assess whether physical activity enhances visual skills. The results indicated that recruits, who lead an active lifestyle, possess superior skills in eye-hand coordination and reaction time. However, students possess superior skills in tracking and sequencing.

Inhoud
Visuele vaardigheid word dikwels onderskat wanneer ’n persoon 20/20 visie het. Hierdie miskonsepsie kan hoogs nadelig wees, aangesien visuele vaardighede benodig word in ’n kompeterende omgewing. Visuele vaardighede bestaan uit drie belangrike komponente, naamlik persepsie, besluitneming en respons. Die doel van die studie was om vas te stel of daar ’n verskil is in visuele vaardighede van individue in ’n onaktiewe (169 voorgraadse universiteit studente) en aktiewe omgewing (138 opleiding innames) deur gebruik te maak van ’n reeks visuele toetse. Die resultate het gewys dat hand-oog koördinasie en reaksietyd beter is in die aktiewe werksomgewing, terwyl oogvolging van voorwerpe en visuele geheue beter was in die onaktiewe werksomgewing. Die visuele vaardighede wat superieur getoets het in die onderskeie omgewings is ’n goeie weergawe van die funksies in die onderskeie omgewings.