Gesondheidstoetsing op rekrute om hul huidige stand van welstand te bepaal

Authors: J. Lawson1; M. Kleynhans1; E. Grobbelaar 1; P.J. du Toit1
Affiliations: 1Department of Physiology, University of Pretoria, South Africa
Correspondence to: P.J. du Toit
Postal address: PO Box 2034, Pretoria 0001, South Africa
How to cite this abstract: Lawson, J., Kleynhans, M., Grobbelaar, E. & Du Toit, P.J., 2013, ‘Gesondheidstoetsing op rekrute om hul huidige stand van welstand te bepaal’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 32(1), Art. #805, 1 page. http://dx.doi.org/10.4102/satnt.v32i1.805
Note: This paper was initially delivered at the Annual Congress of the Biological Sciences Division of the South African Academy for Science and Art, ARC-Plant Protection Research Institute, Roodeplaat, Pretoria, South Africa on 01 October 2010.

Copyright Notice: © 2013. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This is an Open Access article distributed under the terms of the Creative Commons Attribution License, which permits unrestricted use, distribution, and reproduction in any medium, provided the original work is properly cited.

Referaatopsommings
Open Access

Abstract
Wellness testing on recruits to determine current state of wellbeing. Through the evaluation of the wellbeing of recruits, a preventative life style approach can be re-enforced, lowering the risk of various diseases and conditions. This study was conducted in order to determine the current wellbeing of recruits at various locations in the country. All institutes revealed a high risk concerning body mass index and coordination. Institute 1 and Institute 2 attained elevated heart health readings. The waist-to-hip ratios in Institute 2 and Institute 3 proved to be high risk areas. Furthermore, Institute 3 indicated a high stress index and a high risk overall fitness in comparison to the other training institutes.

Inhoud
Deur die beoordeling van die gesondheid van werknemers kan ’n voorkomende lewenstyl benadering toegepas word, wat die risiko van verskeie siektes en toestande kan verlaag. Hierdie studie is uitgevoer om die huidige welstand van rekrute vas te stel op verskeie plekke in die land. Sodoende kan ’n begrip van welstand van beide rekrute en hul bestuur deurgegee word. Die toetse wat betrokke is sluit in ’n algehele aanduiding van die algemene welstand, en kan areas van hoë risiko in die deelnemers uitwys. Gesondheidstoetsing kan dus die voorkoms van verskillende siektes verminder deur die aanneming van ’n voorkomende lewenstyl benadering. Alle instellings het ’n hoë risiko aan die lig gebring met betrekking tot liggaamsmassa-indekse en koördinasie. Instituut 1 en 2 het verhoogde hartgesondheid-lesings behaal. Die middelyf-tot-heup-verhouding in Instituut 2 en Instituut 3 blyk om ’n hoë risiko gebied te wees. Verder toon Instituut 3 ’n hoë stres-indeks en ’n hoë risiko van algemene fiksheid, in vergelyking met die ander opleidingsinstitute. Deur die vergelyking van die resultate, kan ’n mens identifiseer watter opleidingsinstituut volgens ’n meer gewenste stand van die welsyn werk, en inligting van hierdie praktyke kan geïnkorporeer word in die instellings wat lyk asof dit ’n gebrek aan hierdie fundamentele aspekte van welstand het.